Weskus Mall het onlangs die Vredenburg-rugbyklub se spanne met nuwe rugbytruie en rugbysokkies geborg. Agter, van links, is Wendy Bezuidenhout (hoofbestuurder van Weskus Mall), Rayno Benjamin (hoofafrigter), Godfrieds van Deventer (klubvoorsitter), Gareth Cloete (ondervoorsitter) en Joanne Bester (bemarkingsbestuurder van Weskus Mall). Voor is Luchiano Odendaal (tweedespankaptein), Daniel Temm (eerstespankaptein) en Ashwill Abdol (derdespankaptein).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article