Die Weskusskool in Saldanha het sy prefekte vir 2026 met trots by sy meriete-aand aangekondig. Die skool is trots op elke leerder en wens hulle alle voorspoed toe.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article