Steenberg’s Cove Primêr is trots om sy hoofleiers vir 2026 bekend te stel. Die nuwe hoofleiers is Andreo Bock (hoofseun), Waydin Jones (onderhoofseun), Nasya Coetzee (onderhoofmeisie) en Kaitlin Jarvis (hoofmeisie).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article