Steenberg’s Cove het Saterdag 17 Augustus sy Vrouedag-geselligheid gehou. Raylene Fredericks was die gasspreker by die geleentheid. Die organiseerders sê dit was ’n suksesvolle en geseënde saamtrek en bedank almal wat dit bygewoon het. ’n Groot dank ook aan al die borge wat die dag moontlik gemaak het.

Steenberg-vroue vereer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article