Weskus Nuus se eerste Speler van die Week is Jodray Arendse van Mamre-rugbyklub. Dié kranige vleuel word as een van mees toegewyde spelers beskou, sê die klubbestuur. Arendse het in die wedstryd teen Young Hearts uitgestaan met goeie algemene spel en uitstekende verdediging.


Weskus Nuus se topspeler

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article