Genius Mhlambo, een van Hamlets se flanke, is Weskus Nuusse Speler van die week. Mhlambo het in die wedstryd teen Rangers 100% gegee en een van sy beste wedstryde van die jaar gespeel. Hy laat altyd sy spel die praatwerk doen.


Speler van die Week

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article