Gillmore Solomons, skrumskakel van die Young Hearts-rugbyklub, is Weskus Nuus se speler van die week. Solomons word gereeld ook as vleuel ingespan en sê dit maak nie saak waar hy moet speel nie, solank hy net kan speel.Foto: Verskaf


Speler van die week

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article