Silwermedalje vir Lieschen

Die atleet Lieschen Robert (12) van Mamre Primêr is Weskus Nuus en Super Sport se Maart Let’s Play-wenner.


Die atleet Lieschen Robert (12) van Mamre Primêr is Weskus Nuus en Super Sport se Maart Let’s Play-wenner. Die kranige atleet het vanjaar ’n silwermedalje in die 4×100 m vir meisies o.12 by die Suid-Afrikaanse skole-atletiekbyeenkoms in Germiston verower.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 14 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 14 April 2026

Gift this article