Leerders van Mamre Primêre skool het op Maandag 3 Junie aan hul inskrywings vir die Writing my City-skryfkompetisie gewerk. Hierdie kompetisie is die Stad Kaapstad se inisiatief om mense te inspireer om hul gevoelens oor die Moederstad neer te pen. Gedigte, stories of kortverhale kwalifiseer om ingeskryf te word en die wenners se werk sal in ’n boek gepubliseer word. Die kompetisie eindig 15 Junie.

Leerders skryf oor Kaapstad

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article