Die JE-gesondheidsakademie het onlangs die opleiding van sy vyfde groep tuisversorgers in Atlantis voltooi. Die kursus het Dinsdag 11 Februarie begin en het tot Vrydag 6 Maart geduur. Die versorgers is gereed om Atlantis trots te maak met die vaardighede wat hulle geleer het.Foto: Clement Trussell

Reg om ander te dien

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article