Atlantis Tafeltennisklub het die afgelope naweek aan sy eerste volwaardige toernooi by die Belhar-sportsentrum deelgeneem. Volgens Ashley de Vos, waarnemende voorsitter van die klub, gaan dit meer om die spelers selfversekerd en mededingend te kry as om te wen. De Vos sê van die Wes-Kaap se topspelers het aan die toernooi deelgeneem. Foto: Murphy Roberts


Oorwinning nie altyd alles

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article