Tammy-Lee Ford en Esethu Ramakatsa, gr.7-leerders aan Parkview Primêr, was die twee seremoniemeesters by president Cyril Ramaphosa se geldinsamelingsdinee by die konferensiesentrum in Kaapstad wat op Valentynsdag gehou is. Ramaphosa het Parkview uit 260 skole landwyd gekies vir dié taak. Die dinee, wat deur topsakemense bygewoon is, het geld ingesamel om sanitasiegeriewe by skole te bou. Foto:


Ontmoet die president

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article