Meer as 800 atlete het aan die Atlantis Harriers-halfmarathon deelgeneem.Foto: Murphy Roberts

Halfmarathon lok weer honderde atlete


Die Atlantis Harriers- halfmarathon het Saterdag meer as 800 atlete van oor die provinsie gelok.

Hierdie gewilde halfmarathon is Saterdag 11 Augustus vir die 18de keer aangebied. Die provinsie se beste langasem­atlete het weer aan die geleentheid deelgeneem.

Die mansafdeling is deur Siviwe Nkombi van die Ikteko-atletiekklub in ’n tyd van 66:46 gewen. Die voue-afdeling is deur die plaaslike atleet, Lee-Shay Willemse van die Velo­city-atletiekklub in ’n tyd van 85:34 gewen. Willemse het die wedloop vir die tweede agter­een­volgende jaar gewen en het behoorlik hakskene aan die ander vroulike atlete gewys toe sy van die wegspring heeltyd voor was.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article