Weskus Nuus
-
-
Die eendeweer by verkiesingslokale Woensdag 8 Mei het party kiesers tuis gehou omdat die persentasie kiesers wat vanjaar gestem het, laer as die vorige verkiesing is.
-
As deel van Verpleegsterdag-vieringe het Weskus Nuus met Suster Marge October gesels:.
-
In viering van Internasionale Verpleegstersdag op Sondag (12 Mei), het suster Olivia Pharo haar werkers Vrydag 10 Mei met ’n verrassings-partytjie trakteer.
-
Johnny Magic en Zane Gevaarlik is twee talentvolle sokkerspelers wat groot drome het om eendag op Old Traford sokker te speel.
-
-
Young Hearts van Pella het Saterdag moeilikheid op sy tuisveld, die Grafkelder, gehad en is tot dusver slegs ’n skadu van verlede seisoen se span.
-
In reaksie op die artikel “Partye teken appèl aan”, Weskus Nuus (Dinsdag, 30 April 2019) wil GreenCape graag oorsigtelik konteks gee as terugvoer.
-
-







