Murphy Roberts
-
“Ek is nie ’n springbokkie nie, en ek sal my hofsaak bywoon,” het Diego Stevens (33) Dinsdag 3 Maart in sy borgtogaansoek in die Atlantis-landdroshof gesê. Stevens, die bestuurder van […]
-
ATLANTIS – Janet Jordan (67) van Pearl Mansion is op 26 Januarie na bewering wreed deur haar skoonseun met ’n byl aangeval toe sy net die vrede tussen hom en […]
-
Die jongste matriekuitslae vir 2025 van Atlantis se vier sekondêre skole toon uitmuntende verbeterings, maar ook ’n skerp daling by een skool. Robinvale Hoërskool het met die jongste matriekeksamen stof […]
-
Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander […]
-
Inwoners van Atlantis is woedend omdat die Stad Kaapstad beplan om die Thusong-sentrum te verkoop. Dié plan het ook daartoe gelei dat die departement van binnelandse sake se huurooreenkoms nie […]
-
“My Edelagbare, ek wil net by my pa weet hoekom hy my ma doodgemaak het,” is die hartseer pleidooi van die vermoorde Joshlin Marthinus se 11-jarige dogter in ‘n brief […]
-
Nog twee verdagtes is weens die moord op Malcolm Pather in Julie vanjaar aangekeer, wat dit nou sewe verdagtes maak wat moet verduidelik wat presies op die dag van sy […]
-
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige verdagte Vrydag (5 September) in die […]
-
Die Atlantis-polisie het verskeie vuurwapens afgeneem en talle mense aangekeer, het Kapt. Lisa Munro, ‘n woordvoerder, bevestig. Volgens Munro het die gemeenskap ‘n belangrike rol in die opsporing van die […]
-
Four transformers and 65 poles were disconnected by members of Eskom, while police kept an eye on happenings









