Aldo Booysen, die 23-jarige losskakel van Young Hearts, is Weskus Nuus se speler van die week. Dié klein geboude speler het die hart van ’n leeu en skroom nie om spelers twee keer sy grootte tromp-op te loop nie. Foto: Murphy Roberts


SPELER VAN DIE WEEK

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article