SuperSport, wat die program saam met Weskus Nuus aanbied, neem die prysuitdeling op om dan op nasionale televisie uit te saai. Maandelikse wenners ontvang ’n spesiale SuperSport Let’s Play-geskenkpak. Hulle word ook ingeskryf vir die laaste ronde aan die einde van die jaar.
• Skakel 021 572 9090 vir nog inligting of stuur ’n e-pos na: murphy.roberts@media24.com.
Skryf nou in vir Let’s Play
|
Share this post:

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

