Leerders van verskeie plaaslike skole en gemeenskapsorganisasies het Vrydag (1 Desember) die strate in gevaar teen geweld teen vroue en kinders. Hierdie optog was deel van die jaarlikse 16 Dae van geen geweld teen vroue en kinders-veldtog wat Saterdag geëindig het. Die groep het ’n duidelike boodskap aan oortreders gegee – hul optrede sal nie geduld word nie. Foto: Murphy Roberts


Dié optrede ‘sal nie geduld word’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article