Die dansgroep Woke JDC by die raadslid Moosa RaiseFoto’s: Murphy Roberts

Mark weer ’n sukses


Die tweede jaarlikse My Cape Town-mark in Atlantis het op 2 en 3 Desember plaasgevind met talle plaaslikes wat hul handgemaakte goedere en smullekker kos verkoop het.

Die mark is deur die Stad Kaapstad begin om ’n platform vir entrepreneurs in verskeie gemeenskappe in die metro te skep om hul sakevernuf prakties uit te leef. Vanjaar se Atlantis-mark is in Robinvale aangebied en is goed ondersteun en buiten die stalletjies is musiek gemaak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article