Vyf leerlinge en ’n onderwyser aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het uitstekend gevaar in die Streekstegniesekompetisie wat van 2 tot 4 Augustus in dié dorp aangebied is. Van links is, voor: Tialiez Oberholzer (gr. 10, tweede plek in siviele tegnologie, vir houtwerk) en Larissa Visagie (gr. 10, tweede plek in ingenieursgrafika en -ontwerp)

Wys hul tegniese vernuf in kompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article