Atlete aan die Laerskool Jordania in Bethlehem het goed presteer tydens die Vrystaatse atletiekkampioenskappe. Dié atlete is gekies om aan die nasionale atletiekkampioenskappe van 19 tot 21 Maart in Pietermaritzbrug deel te neem. Van links is, voor: Demain van Deventer, Rileigh Rooiland, Leigh-Anne Meyer en Karmi Verster

Wys hul slag op nasionale atletiekbyeenkoms

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article