Meiha Barends, ’n leerling aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is as die wenner in die o.10-afdeling vir meisies in die Kloppers Masters-tennistoernooi aangewys. Dié toernooi het op 13 en 14 Oktober in Bloemfontein plaasgevind.Foto: Verskaf


Wys haar slag in toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article