Warm tot uiters warm weerstoestande word in die Noord- en Oos-Vrystaat verwag. Die Suid-Afrikaanse weerdiens (SAWD) in Bloemfontein voorspel vir die streek in die komende week minimum temperature tussen 13 °C en 20 °C, met maksimum temperature wat sal wissel van 30 °C tot 36 °C. Geen reën word voorspel nie. Dié foto van die volmaan wat oor die berge in Clarens opkom, is op 14 November geneem.Foto: Cecile Nijland


Wys gesig voordat die ergste hitte tref

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article