Dit is die tyd van die jaar dat die gevaar vir veldbrande baie groot is, en uiters droë veld tesame met die Augustus-wind kan maklik selfs ’n vonk in ’n erge wegholveldbrand verander. Owerhede maan die publiek om uiters versigtig te wees, veral in dié maand, en om nie agterlosig te wees wanneer vuurgemaak word of voorbrande gemaak word nie. Dié beheerde veldbrand is op 9 Augustus net buite Kroonstad afgeneem.Foto: Madli Grobbelaar


Wees waaksaam teen verwoestende veldbrande

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article