Die Vrystaat, soos groot dele van die land elders, het in Januarie erge hittegolftoestande trotseer. Sedert verlede week het somerreën verligting gebring. “Dit sal steeds warm tot baie warm oor groot dele van die Noord- en Oos-Vrystaat wees, met geïsoleerde en verspreide donderstorms wat in die agtermiddag kan voorkom,” sê Tshifhiwa Ravele van die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein.Foto: Aletta de Nysschen

Wag in spanning op vertroostende reënwater

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article