Die 53-jarige Carmen Da Silva, ’n meestersatleet van Kroonstad, het uitstekend gevaar op die Vrystaat-meesters­atletiekkampioenskaps­byeenkoms wat einde Oktober in Sasolburg plaasgevind het. Sy was eerste in haar afdeling in die 200 m en 400 m. Da Silva beoog om van 16 tot 18 November deel te neem aan die Afrika-kampioenskapsbyeen­koms wat in die Pilditch-atletiekstadion in Pretoria gehou sal word.Foto: Verskaf


Verwerf dubbeld goud

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article