Motoriste wat van die R711-pad tussen Clarens en Fouriesbrug gebruik maak, word gemaan om uiters versigtig te bestuur. Swaar reënval het ongeveer 15 km buite Fouriesburg en 10 km voor Clarens groot skade aan dié pad gerig. Die Vrystaatse department van polisie, paaie en vervoer het op Maandag 17 Januarie in ’n verklaring die skade aan die pad bevestig. Volgens die verklaring is verskeie paaie in die Vrystaat weens die swaar reën beskadig.Foto: Facebook


Verg groot versigtigheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article