Hanré Dreyer (16), ’n karateka van Bethlehem en leerling aan die Hoërskool Witteberg, is op Sater­dag 8 Februarie op die nasionale seminaar van die Japan Karate Shoto-federasie (JKS) in Pretoria met die JKS Bushido-trofee vereer, die hoogste erkenning wat die JKS kan toeken.Foto: Verskaf


Vereer vir talent in karate

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article