Die Griffon-rugbyunie het onlangs op ’n geselligheid in Welkom van Japie van Wyk, van Bethlehem, afskeid geneem ná 25 jaar se diens as lid van die uitvoerende bestuur. Van Wyk is bekend vir sy lewenslange en groot bydraes tot rugby. Van links is Eugene van Wyk (uitvoerende hoof van die Griffons), dr. Jan Marais (Griffons) en Van Wyk.Foto: Verskaf

Vereer vir jare se pligsgetroue diens

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article