Die o.15A- en o.15B-seunskrieketspan van die Hoërskool Trio in Kroonstad is ’n tweede jaar agtereenvolgens as die wenner van die onderskeie Lejweleputswa-ligas aangewys. Die A-span is van links, voor: Marko van Niekerk, Damian Hartman, Pedrie Wilken, Jaden Malherbe, Juan-Luc du Toit en Osego Mnyangula

Verdedig titel danksy uitblink-spel met kolf én bal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article