Die Hoërskool Trio van Kroonstad en die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het op Saterdag 13 Julie in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks kragte gemeet. Ná ’n naelbytstryd was dit Trio se eerste rugbyspan wat as wenner weggestap het, met ’n eindtelling van 28 – 26. Sien die volledige uitslae op VrystaatKroonse blad op Netwerk24, onder “Streeknuus”.Foto: Verskaf


Troon uit op veld in sportreeks

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article