Twee spelers van Kroonstad het Suid-Afrika in die wêreld­meestershokkietoernooi, wat van 11 tot 21 Oktober in Kaapstad gehou is, verteenwoordig. Wayne Norval en Christina Roux ding in die International Masters Cup-afdeling vir spelers 40 jaar en ouer mee, en hulle beskou hul deelname hier as ’n wonderlike ervaring waardeur hul vaardighede getoets is. Norval is ’n afrigter by Trio Primêr, en Roux rig by die Hoërskool Trio af. Altwee se hokkieloopbaan het op laerskool begin.Foto: Verskaf


Toets hul vernuf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article