Talle gr.1-leerders het op Woensdag 14 Januarie met hul skoolklere agter die banke ingeskuif. Daar was groot opgewondeheid en hier en daar die wat nog onseker was oor dié groot…
Learners of primary and secondary schools in the Free State are competing for prizes in this year’s Eskom Expo International Science Fair (ISF) final.
Visser, wat sedert 1991 by die skool betrokke is, word as ‘n ervare en gerespekteerde leier beskryf.
‘n Musiekleerder van Kroonstad se naam is op die Unisa-ererol vir uitblinkers geplaas.
Visagie is ‘n trotse oudleerder van die skool. Sy het in 2007 aan Witteberg gematrikuleer.
Hy het die algehele 49ste plek in die wêreld ingeneem, uit die 405 produksieskuts wat in dié afdeling meegeding het.
Die 12-jarige Henry Parsons van Kroonstad gaan in Oktober die stokke op die Magaliespark-baan swaai as lid van die Vrystaat-o.13-gholfspan.
Die fotografieklub van Hoërskool Trio in Kroonstad staan breë bors – nie net oor die uitsonderlike gehalte van leerlinge se foto’s nie, maar omdat die klub van krag tot krag…
Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
Team Western Cape has once again proven their sporting excellence by claiming the overall championship title at the 2025 Winter National School Sport Championships.