The INGCO Concept Store Bethlehem is now open and ready to serve the community with the full range of INGCO products, backed by comprehensive guarantees and expert support.
The Vodacom Journalist of the Year Awards was bestowed on the editor of Vista, Marti Will, in the category for live reporting/breaking news.
The parents of premature babies celebrated precious life at Bloemfontein’s Life Rosepark Hospital.
Liggies sal elke aand van 19 tot 29 November aangeskakel word, van 17:30 tot 22:00.
“Ons wil graag almal ‘n regverdige kans bied om hul geleentheid suksesvol aan te bied.”
Deelname aan die Going 4 Gold-atletiekbyeenkoms is goed deur die Bethlehem-gemeenskap ondersteun.
“Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan ‘n plek wat my gevorm en geleer het.”
Die 24ste Bloemhofdam Bonanza, met R200 000 se kontantpryse, vind van 24 tot 28 September plaas en hengelaars kan steeds inskryf.
“Op daardie dag het alles verander. Ek het met ander oë na alles om my gekyk,” sê Juandré Van Zyl van Living Hope, wat presies dit bied waarna dié stigting…