Leerlinge aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het van 17 tot 21 April aan die Vrystaatse ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem en goed gevaar. Van links is Sebabatso Mofokeng (gr. 12, A+), Annika Meaker (gr. 10, twee keer A+), Jana Grobbelaar (gr. 10, twee keer A+), Sipho Nwamba (gr. 10, A), Liam-Lloyd Doman (gr. 10, A+ en A++), Phillip Crause (gr. 10, A), Leané van den Berg (gr. 10, A+), Susan Bender (gr. 11, A+ en A++) en Clarissa Hepburn (gr. 9, A+).Foto: verskaf

Stap weg van kompetisie met skoolnaam op almal se lippe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article