Twee stelle tweelinge sal vanjaar hul skoolloopbaan aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem begin. Micah en Jordan Jattiem pak vandag (11/01) saam met die Du Plessis-tweeling hul gr. 1-jaar aan dié skool aan en is baie opgewonde om groot skool toe te gaan. Hulle is die seuns van Vicky Wagner.Foto: verskaf


Staan met ywer gereed vir groot skool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article