Die Laerskool Jordania in Bethlehem se o.11A-rugbyspan is as die algehele wenner van die sesde Jordania-Witteberg-rugbytoernooi aangewys. Dié toernooi is van 17 tot 19 Maart aangebied. Jordania se o.11A-span het teen die Laerskool Universitas (Bloemfontein), Laerskool Standerton, Laerskool Lichtenburg, Laerskool Protearif (Krugersdorp), Laerskool Fichardtpark (Bloemfontein), Laerskool Vaalpark (Sasolburg) en die Welkom-Volkskool kragte gemeet. Van links is, voor: Willie Uÿs, Heino Bruwer, Vincent Stadhouer, Lian van Huyssteen, Ewan Sartain en Johanno Strydom

Staan hul man op rugbyveld

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article