Nadat herfs in April met koel weer en onreëlmatige reënneerslae kom groet het, draai die gemiddelde dag­temperatuur nou weer by 30 °C. Dié hitte is egter kortstondig, en die Suid-Afrikaanse Weerkantoor in Bloemfontein het bevestig koeler weer word vir die komende naweek voorspel, met moontlike reën­neerslae wat oor die Noord- en Oos-Vrystaat kan voorkom. Dié sonsondergang se goue oomblikke is op Almakoplaas in die Warden-distrik afgeneem. Foto: Marilou Corver


Somer in kits terug

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article