Die Kroonheuwel-Voortrekkerkommando in Kroonstad het op Vrydag 29 November ’n uitstappie na Bloemfontein onderneem, waar die Voortrekkers onder meer die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) besoek het. Hulle het meer oor skrywers en digters geleer, asook Volksbladse redakteurskantoor en die Boekemark in die Ketelkelder besoek. Hier gesels Liyah-May Mynhardt (links) en Cené Coetzer, gr. 7-leerlinge aan die Hoërskool Trio, met dr. Inge Venter oor die vrae wat hulle oor die Boekemark in die Ketelkelder moes antwoord.Foto: Lientjie Mentz


Skerp kennis by Naln op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article