Elouise Snyman, ’n gr.?4-leerling aan die Hoërskool Reitz, het puik in die Amesa-wiskunde-olimpiade gepresteer. Dit word in graadverband vir leerlinge in die Vrystaat en Noord-Kaap aangebied. Elouise het ’n eerste plek in haar graad behaal, met 100% vir die olimpiade in 2016.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article