Vier leerlinge aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het na die nasionale eindronde van die ATKV se redenaars­kompetisie deurge­dring. Dié geleentheid word op 17 Augustus by die ATKV-Goudini-spa in die Wes-Kaap aangebied. Die vier uitblinkers is van links, voor: Andries van der Walt (gr. 2)

Skolenuus: Redeneer sake uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article