Die Noord- en Oos-Vrystaat beleef tans ’n heerlik koel herfs wat met herfs gepaard gaan. Die Suid-Afrikaanse weerkantoor in Bloemfontein voorspel minimum temperature vir die streek wat wissel van 7 °C tot 12 °C, met maksimum temperature van 18 °C tot 22 °C. Reën kan in die volgende week plek-plek oor die streek voorkom. Die foto is in die skilderagtige Moolmanshoek- private wildreservaat buite Rosendal geneem. Foto: Madli Grobbelaar


Put lewenslus uit (perd)fris herfsdae

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article