Twee debatspanne van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het ná die ATKV-debatkompetisie se halfeindronde deurgedring na die nasionale eindronde wat op 15 Augustus by die Klein-Kariba-oord sal plaasvind. Van links is Jurie Wessels, Ané Joubert, AJ Erasmus, Judie Uys en André Hauptfleisch.Foto: Verskaf


Praat puik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article