Ebét Bester, ’n leerling aan die Hoërskool Voortrekker, het op Saterdag 9 April aan die provinsiale biathle-byeenkoms deelge­neem. Sy het die uitdaging in 19:51 voltooi en sodoende die derde plek in die afdeling vir meisies o.19 behaal.


Pak uitdaging met ywer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article