Monique Jansen van Vuuren, ’n gr. 11-leerling aan die Hoërskool Witte­berg in Beth­le­hem, het op 13 Februa­rie die Midmar-myl aangedurf. Sy kon dié uitdaging by Howick, KwaZulu-Natal, in 34:45 voltooi.


Pak uitdaging

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article