Twee o.15-atlete van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Leozé Lottering (links) en Amy Kotzé, is in die Suid-Afrikaanse Konfederasie van Skolesportverenigings (COSSASA) se span ingesluit wat van 8 tot 11 Mei aan die Afrika-byeenkoms in Sasolburg sal deelneem. Hier sal hulle teen atlete van lande soos Namibië, Lesotho en Botswana meeding. Albei dié atlete het in die nasionale kampioenskap goud verwerf.Foto’s: Verskaf


Oorgehaal om SA se naam hoog te hou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article