Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is op die Thabo Mofutsanyana-onderwysdistrik (TMED) se jaarlikse gelukwensingsgeselligheid, wat op 24 Maart aangebied is, aangewys as die beste skool in die distrik, wat akademie betref. Verskeie personeellede het platinum- of goue eerbewyse ontvang vir die beste prestasie in hul vak, of vir ’n bogemiddelde slaagpersentasie en vakgemiddelde.Foto: Verskaf


Ontvang erkenning vir pligsgetroue toewyding aan leerlinge

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article