Dié personeel het hulle by die Hoërskool Witteberg in Bethlehem aangesluit. Van links is Jan-Hendrik Malan (assistent), Janco Els (landboutegnologie), Micah Roos (rekeningkunde en ekonomie), Jenna Ball (Engels en lewens­oriëntering), Corneels Schabort (wiskunde en wetenskap) Heliz-Mari Wiggett (verbruikerstudie) en Elandré Bosch (Engels).Foto’s: Verskaf


Nuut in hul poste by skool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article