Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Missing Bethlehem pastor and wife found safe in Gauteng after abduction
The pastor and his wife from Bethlehem who went missing on Friday, August 23 have been found alive in Gauteng.
-
Sportsterre berei voor vir glansaand
Met die Olimpiese Spele wat tot ’n einde gekom het, kan Vrystaatse sportsterre nou na die volgende groot sportskouspel uitsien.
-
Ruiters en perde skitter met uithou, oefen en saamspan
Ruiters van die Bethlehem-uithouritklub is deur die Uithouritvereniging van Suid-Afrika (Erasa) vereer vir hul prestasies met deelname in die 2023-’24-uithouritseisoen.
-
Hoërskool Bethlehem Voortrekker bekroon as algehele wenner van die Wesgrow Sentrale Skolesportreeks
Ná ’n opwindende seisoen op die sportveld waarin agt skole oor die Vrystaat en Noord-Kaap heen meegeding het, was dit die Hoërskool Bethlehem Voortrekker wat as die algehele wenner van die reeks aangekondig is.
-
Milestone celebrated
Basson Olivier and Coetzee Attorneys is celebrating its tenth anniversary this year, and this huge milestone was celebrated on Thursday, 1 August.
-
Voortrekker ná tien jaar as die Griffon-liga se kampioen gekroon
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is die eerste keer in tien jaar as die Griffons-liga se kampioen gekroon.
-
Voortrekker onttroon Welkom-Gimnasium as kampioen van die Griffon-liga
Die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is die eerste keer in tien jaar as die Griffon-liga se kampioen gekroon.
-
LAAI AF: ALLES WAT JY MOET WEET OOR DERBY 2024
Die hele Oos-Vrystaat sien uit na die naweek se grootste interskole-kragmeting op die sportkalender in Bethlehem.
-
Vullisterreine dop toets
Die stand van vullisterreine in Suid-Afrika is deur die gemeenskapsorganisasie AfriForum bepaal met behulp van ’n oudit wat by 189 vullisterreine oor die land heen uitgevoer is.
-










