Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
-
-
Leef in die nou, pak elke dag
Ek vermoed as die aarde nie rond was nie, het baie van ons daarvan afgeval – teen die spoed waarmee ons leef. Dit is asof elke inaseming met moegheid vervleg is, terwyl die einde van die jaar nader staan.
-
Span vier 21ste jaar van uitmuntendheid
Die sukses agter ’n plaaslike onderneming om sy mondigwording in ’n gemeenskap te vier, word erken aan uitstekende klantediens, topgehalte-produkte en die betrokkenheid in die gemeenskap.
-
-
Jong ywer inspireer
Die vreugdevure brand hoog in Bethlehem nadat dié dorp die afgelope naweek ’n biathle-wêreldkampioen ryker geword het.
-
Blink toekoms wag
Albei onderhoofmeisies van die Hoërskool Trio in Kroonstad en Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het in die top-14 van die jaarlikse Matrikulant van die Jaar-kompetisie geëindig.
-
Knowing is to obey
We are gathering “knowledge” at an alarming rate. Knowledge on health, finances, and more.
-






